Welkom

Woon jy dalk in of naby Bloemhof en is opsoek na ‘n kerk? Ons is ‘n geestelike familie wat streef daarna om God lief te hê en ons medemens.

Kom sluit by ons aan vir aanbidding, gemeenskap en groei.

Bloemhof Kerk

Visie:


Om elke persoon in ons gemeenskap te raak met die Goeie Nuus van Christus, sodat hulle kan transformeer in dissipels wat Hom volg.

Missie:


Ons is doelbewus in die maak van dissipels wat uitgaan om God se koninkryk te bevorder.

Waardes:


B – Bybelse Beginsels
L – Liefde vir God en mense
O – Opbouende Geloof
E – Evangelies gedrewe
M – Maak van Dissipels
H – Helpende Hande
O – Onvoorwaardelike offers
F – Familie Kerk

09h30 Kinderbediening

Bloemhof Kerk

Opkomende Gebeure

Opleiding

Geestelike groei is ‘n lewenslange reis wat ons geloof versterk en ons toerus om God se missie hier op aarde uit te voer. Ons wil dissipels wees wat dissipels maak! Om meer te weet oor hoe ons dit regkry, druk op die knoppie hieronder.